Excellent. Thank you keep up the great work.
- Werner
- Werner
Beautiful! Thank you Lord Jesus...
- Marinda
- Marinda
"Die aanbieding was baie professioneel aangebied met baie welkome humor om die punt nog beter tuis te bring.”
- Fred en Delia
"Dankie Erich, jy het ons teruggeneem na 'n Goddelike Woord gefundeerde wyse om as broers in liefde en vryheid van Christus te lewer en sodoende die wêreld te wys wat is vryheid in die Gees.”
- Christo en Vivienne
Dit was perfek, humories, gmaklik, uitstekend!
- Gilda
"Alles was awesome. Verduidelikings, prakties, comparisons van Erich en Elsie. Omdat die Heilige Gees in elke event is sal elkeen ook anders lyk. Julle doen goed.”
- Doreen
Thank you so much for this brother! Love rejoices in truth!
- Laura
Thank you for your humor Erich. You make it easy to listen and stay attentive.
- Tanja
- Tanja